Ornitologie

Die versamel van eiers was vroeër 'n belangrike deel van ornitologie.

Ornitologie is 'n tak van dierkunde wat voëls bestudeer. Die woord is afgelei vanaf Grieks: ὄρνις of ὄρνιθος, ornis of ornithos, "voël"; en λόγος, logos, "kennis". Dit behels die klassifikasie van verskillende voëls, waarneming van gedrag, trekgewoontes, geluide en vliegwyses.

'n Ornitoloog is dus 'n voëlkenner.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search